’n Nuwe selfoon-app help geskeide ouers om die slaggate van mede-ouerskap te navigeer. Altesame 46% van Suid-Afrika se kinders woon by net een biologiese ouer. In baie van hierdie gevalle beteken dit jy het twee ouers wat in die eerste plek nie met mekaar oor die weg kon kom nie, wat nou oor ’n afstand moet saamwerk om ’n kind of kinders te versorg. Die meeste van hierdie ouers sal ruiterlik erken, dis verskriklik baie gevra.
News Room
- Nazley Wilschutt en Alet Wichmann.
- News
- Hits: 309